2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor ʼn geïntegreerde basiese kennis beskik van die oriëntering tot die module;
- oor ʼn geïntegreerde en geletterde kennis beskik waarvolgens hulle die profiel van ʼn Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-onderwyser en -leerder kan evalueer;
- oor ʼn geïntegreerde en geletterde basiese kennis beskik waarvolgens hulle die KABV in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe kan interpreteer; en
- metodes en werkprosesse kan vertolk en evalueer as basis vir die ontwerp van lesbeplanning en -voorbereiding in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
|
After completion of this module, students should be able to
- have an integrated basic knowledge of the orientation towards the module;
- have an integrated and literate knowledge according to which they can evaluate the profile of a teacher and learner of Economic and Management Sciences;
- have an integrated and literate knowledge according to which they will be able to interpret and evaluate the CAPS; and
- interpret and evaluate methods and work processes to design lesson planning and preparation in Economic and Management Sciences.
|