Terug na bo

AFHS521 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die ontwikkeling en bestuur van gepaste onderrigvaardighede in huistaalonderrig as vakgebied kan assesseer en vergelyk;
  • oor kennisgeletterdheid beskik wat gegrond is op begrip wat hulle in staat is om te toon van die implementering van toepaslike teorieë, met verwysing na huistaalonderrig;
  • ’n metode en werkgebaseerde metode kan gebruik waarvolgens hulle ’n klaskameropset binne die konteks van Afrikaans Huistaalonderrig vir graad 7-9 kan ontwerp;
  • ’n metode en benadering kan aanwend om vaardighede ten toon te stel met betrekking tot die samestelling, gebruik en evaluasie van tekstipes wat vir die geïntegreerde ontwikkeling van taalvaardighede by leerders gebruik word; en
  • oor ʼn geïntegreerde en geletterde kennis beskik op grond waarvan hulle ’n verduideliking kan bied oor die profiel van ’n ideale Afrikaanse Huistaalonderwyser en –leerder.

After completing this module, students should be able to

  • assess and compare the processing and management of appropriate instruction skills in the field of home language instruction;
  • have knowledge literacy founded upon understanding they can show in terms of the implementation of relevant theories, with reference to home language instruction;
  • use a method and work-based method whereby they can demonstrate and design a classroom set-up within the context of Afrikaans Home Language instruction for Grades 7-9;
  • employ a method and approach to exhibit skills in the compilation, application and evaluation of text types used for integrated development of language skills in learners; and
  • have integrated and literate knowledge on the basis of which they can explain the profile of an ideal Afrikaans Home Language teacher and learner.