Terug na bo

WISS511 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • 'n omvang van kennis toon waarvolgens die volgende gedemonstreer kan word: uitvoerige kennis rakende die hoofareas van Wiskunde se aard en waarde as ʼn vak, die kundigheid en vaardighede van die Wiskunde-onderwyser, die departementele beleidsdokumente oor Wiskunde en die verskille wat voorkom in die kurrikulums van die Senior Fase; oor kennis beskik van die spesifieke strategieë vir onderrig en leer in Wiskunde en die klaskamerklimaat; en oor die vermoë beskik om hierdie kennis toe te pas om onderrig- en leerprogramme en lesplanne in Wiskunde op te stel;
  • oor die vermoë beskik om uitvoerige kennis as individu of as lid van ʼn groep te demonstreer; en lesse in Wiskunde kan beplan en voorberei deur 'n leerdergesentreerde benadering tydens aanbieding te gebruik;
  • oor die vermoë beskik om ʼn begrip as individu of as deel van ʼn groep te demonstreer; en toepaslike metodes kan evalueer, selekteer en toepas om sodoende praktykverwante probleme, te make met die inhoud van hierdie module (bv. die aanbieding van ʼn les in ʼn swak toegeruste klaskamer), op te los deur gepaste metodes en werkprosesse aan te wend;
  • oor die vermoë beskik om toepaslike metodes en tegnieke tydens die versameling van inligting uit verskillende bronne aan te wend (bv. vir werkopdragte of probleemoplossing); en bronne en inligting kan evalueer om gepaste inligting vir die taak te selekteer, te ontleed en te sintetiseer en om die resultate te kan vertolk;
  • inligting produseer en kommunikeer op 'n wyse wat hulle in staat stel om resultate van werkopdragte en/of voorgestelde oplossings van praktykgebaseerde probleme te demonstreer en te verstaan; en hierdie inligting verbaal of skriftelik op ʼn samehangende en betroubare manier kan weergee aan verskillende gehore deur gebruik te maak van die taal, terminologie en ander professionele konvensies wat algemeen in die onderrig van Wiskunde gebruik word deur die aanwending van gepaste media en tegnologie; en
  • aanspreeklikheid kan aanvaar wat hulle in staat sal stel om doeltreffend te werk deur die monitering van vordering van eie leer en evaluering van eie prestasie teen gegewe kriteria; waar nodig eie leerbehoeftes kan identifiseer en toepaslike leerstrategieë en hulpbronne kan implementeer om die uitkomste van hierdie module te bereik; en soortgelyke verantwoordelikheid kan aanvaar vir die leervordering van ander groepslede.

After completing this module, students should be able to

  • show a knowledge scope according to which they can demonstrate the following: comprehensive knowledge regarding the main areas of the nature and value of Mathematics as a subject, the expertise and skills of the Mathematics teacher, the departmental policy documents on Mathematics, and the differences in the curriculums of the Senior Phase; have knowledge of specific teaching and learning strategies in Mathematics and the classroom climate; and apply this knowledge to compile teaching and learning programmes and lesson plans in Mathematics;
  • demonstrate comprehensive knowledge as an individual or as a group member; and plan and prepare lessons in Mathematics by using a learner-centred approach during a presentation;
  • demonstrate a concept as an individual or as part of a group; and evaluate, select, and apply appropriate methods to solve practice-related problems regarding the content of the module (e.g. the presentation of a lesson in a poorly equipped classroom) by applying suitable methods and work processes;
  • have the ability to apply appropriate methods and techniques during the collection of information from various sources (e.g. for assignments or problem-solving); and evaluate sources and information to select, analyse, and synthesise suitable information for the assignment and interpret the results;
  • produce and communicate information in a manner that will enable them to demonstrate and understand the results of assignments and/or proposed solutions to practice-based problems; and present this information coherently and reliably verbally or in writing to different audiences by making use of the language, terminology, and other professional conventions that are commonly used in the teaching of Mathematics by applying suitable media and technology; and
  • accept liability that enables them to work effectively by monitoring the progress of their own learning and evaluation of their own performance against given criteria; identify own learning needs where necessary; implement appropriate learning strategies and resources to achieve the outcomes of this module; and accept similar responsibility for the learning progress of other group members.