Terug na bo

TECE511 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • geïntegreerde kennis van Tegnologie se sleutelkonsepte in die klaskamer demonstreer en oor die vermoë beskik om sleutelkonsepte soos omgekeerde klaskamer, aanlyn leer, mobiele leer en gemengde leer toe te pas en te evalueer;
  • die vermoë demonstreer om toepaslike inligtingsversamelingsprosesse oor digitaalgebaseerde opvoedkundige en kognitiewe hulpbronne te ontwikkel vir gebruik in die konteks van die klaskamer; en
  • komplekse probleme in die klaskamer in ʼn spesifieke vak kan identifiseer, ontleed, evalueer, oor besin en aanspreek deur die aanwending van bewysgebaseerde digitaal-opvoedkundige en kognitiewe materiaal.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate integrated knowledge of Technology’s key concepts in the classroom and show the ability to apply and evaluate key terms such as flipped classroom, online learning, mobile learning, and blended learning;
  • show the ability to develop appropriate information gathering processes on digitally based educational and cognitive resources for use in the context of the classroom; and
  • identify, analyse, evaluate, reflect on, and address complex problems in the classroom in a specific subject by applying evidence-based digital-educational and cognitive material.