2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- onderrig en leer in graad R kan verduidelik;
- voldoening aan wette en beleide kan ondersoek;
- kan waarneem hoe taal, wiskunde en lewensvaardighede in graad R onderrig word;
- voorbeelde kan versamel van ’n graad R-onderwyser se administratiewe verantwoordelikhede; en
- hul eie daaglikse program vir graad R kan ontwerp en illustreer.
|
After completing this module, students should be able to
- explain teaching and learning in grade R;
- examine compliance with laws and policies;
- observe how language, mathematics and life skills are taught in Grade R;
- collect examples of the grade R teacher’s administrative responsibilities; and
- design and illustrate their own daily programme for grade R.
|