Terug na bo

WTEG411 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • geïntegreerde kennis kan demonstreer van die sentrale areas en 'n gespesialiseerde begrip bevat van die volgende: sleutelterme, konsepte, feite, beginsels, reëls en teorieë van biodiversiteit, klassifikasie en die groei en ontwikkeling van lewende dinge; en hierdie kennis kan toepas en evalueer tydens Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig in die Intermediêre Fase tot graad 7;
  • ’n begrip kan demonstreer van bestrede kennis betreffende faktore wat die leerproses beïnvloed; die vermoë toon om verskeie verduidelikings van die leerproses van verskillende tipes leerders in Natuurwetenskappe & Tegnologie in die Intermediêre Fase te evalueer; en eie opinies kan ontwikkel by wyse van goed geformuleerde argumente in geskikte akademiese besprekings deur die versameling, evaluasie en bestuur van toepaslike inligting uit inligtingsbronne wat onafhanklik bekragtig is;
  • ’n begrip van ‘n reeks ondersoekmetodes tydens praktikums kan demonstreer om die biodiversiteit en klassifikasie van lewende organismes te ondersoek; en ‘n reeks van metodes kan toepas om probleme in verband met die groeikondisies van plante op te los en aktiwiteite kan beplan om dit aan skoolleerders te demonstreer;
  • die vermoë demonstreer om probleme binne die Natuurwetenskappe & Tegnologieklaskamer in die Intermediêre Fase te identifiseer, te analiseer en te evalueer en krities oor hierdie komplekse probleme na te dink om dit sodoende die hoof te bied deur pedagogiese inhoudskennis toe te pas;
  • die vermoë demonstreer om eie leerbehoeftes op ‘n selfgerigte wyse te identifiseer, te evalueer en aan te spreek en hiermee saam ook gesamentlike leerprosesse te fasiliteer; en
  • vanuit ‘n reformatoriese perspektief kan motiveer dat die ryke biodiversiteit van lewe op aarde ‘n toonbeeld van God se skeppingsmag is; en hulself en hul medemens as beelddraers van God kan respekteer en dit in die onderrig kan toepas.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate integrated knowledge of the main areas as well as a specialised notion of the following: key terms, concepts, facts, principles, rules and theories of biodiversity, classification, and the growth and development of living things; and apply and evaluate this knowledge when teaching and learning Natural Sciences & Technology in the Intermediate Phase up to grade 7;
  • demonstrate a notion of contested knowledge regarding factors influencing the learning process; have the ability to evaluate the various explanations of different learner types’ learning processes in the Intermediate Phase; and form own opinions using well-formulated arguments in appropriate academic discussions by gathering, evaluating and managing relevant information from independently verified information sources;
  • demonstrate understanding of a series of investigation methods to examine biodiversity and classifications of living organisms; and apply a series of methods to solve problems related to the growth conditions of plants and plan activities to demonstrate this information to learners;
  • demonstrate the ability to identify, analyse and evaluate complex problems within the Natural Sciences & Technology classroom in the Intermediate Phase and reflect critically upon these complex problems in order to overcome them by applying pedagogical content knowledge;
  • identify, evaluate and address personal learning needs and at the same time facilitate joint learning processes; and
  • motivate the richness of the biodiversity of life as an example of God’s creative power from a reformed perspective; and respect themselves and their fellowman as image bearers of God and apply this in education.