Terug na bo

WTEG321 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • gedetailleerde kennis van magnetisme kan demonstreer;
  • gedetailleerde kennis van elektrostatika kan demonstreer;
  • gedetailleerde kennis van elektriese stroombane en die samestelling daarvan kan demonstreer; en kennis kan demonstreer van die beginsels wat gevolg moet word tydens die oplossing van basiese stroombane deur reëls en wette toe te pas;
  • ’n begrip kan demonstreer vir die natuurverskynsels en wette wat God geskep het en insig daarin toon dat magnetisme gebruik kan word om wisselstroom op te wek;
  • ’n begrip kan demonstreer vir die natuurverskynsels en wette wat God geskep het; en insig daarin toon dat die mens ’n geleier van God se krag in die wêreld is om sodoende van sy werke te getuig, self werksaam te wees en hierdie konsepte in Natuurwetenskap en Tegnologie-onderrig te kan toepas; en
  • toepaslike metodes, prosedures en tegnieke tydens praktikums kan evalueer, selekteer en toepas om die eienskappe van elektrisiteit en beweging te ondersoek en eenvoudige stroombane te kan ontwerp, teken en bou waarmee “elektrisiteit” as konsep aan leerders gedemonstreer kan word; en tegnologie kan ontwerp en evalueer wat beweging fasiliteer.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate detailed knowledge of magnetism;
  • demonstrate detailed knowledge of electrostatics;
  • demonstrate detailed knowledge of electrical circuits and their composition; and demonstrate knowledge of the principles that have to be followed in the solution of basic circuits by applying rules and laws;
  • demonstrate understanding of the natural phenomena and laws created by God and show insight that magnetism can be used to generate an alternating current;
  • demonstrate understanding of the natural phenomena and laws that God created; and show insight that man is a conductor of God’s power in the world in order to testify to His works, be active themselves and apply these concepts in the teaching of Natural Sciences and Technology; and
  • evaluate, select and apply methods, procedures and techniques during practical classes to investigate the characteristics of electricity and movement and design, draw and build simple circuits with which “electricity” as a concept to learners can be demonstrated; and design and evaluate technology that facilitates movement.