Terug na bo

SWET421 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kan demonstreer dat akademiese vakkennis in Geskiedenis en Geografie bemeester is, wat nodig is om hierdie vakke vir die Intermediêre Fase en graad 7 te onderrig;
  • ondersteuningsmateriaal kan evalueer vir onderrig en leer;
  • die onderrig kan beplan van Geskiedenis en Geografie vir die Intermediêre Fase en graad 7; en
  • die vermoë kan ontwikkel om verantwoordelike besluite te neem ten opsigte van eie werk en praktyk.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate that academic content knowledge of History and Geography has been mastered, which is needed to teach these subjects for the Intermediate Phase and grade 7;
  • evaluate learning and teaching support material;
  • plan for teaching History and Geography for the Intermediate Phase and grade 7; and
  • develop the ability to make responsible decisions regarding own work and practice.