Terug na bo

SWET411 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis kan toepas rakende leerders se ontwikkeling om dié met leerstruikelblokke te identifiseer;
  • kan demonstreer dat vakkennis van Geskiedenis en Geografie bemeester is wat vir onderrig in die Intermediêre Fase en graad 7 benodig word;
  • materiaal vir onderrig en leer kan evalueer;
  • kan beplan vir die onderrig van Geskiedenis en Geografie binne die Intermediêre Fase en in graad 7; en
  • krities kan reflekteer oor eie praktyke.

After completing this module, students should be able to

  • apply knowledge regarding learners’ development to identify those with learning barriers;
  • demonstrate mastery of academic content knowledge of History and Geography needed for teaching in the Intermediate Phase and grade 7;
  • evaluate learning and teaching material;
  • plan for teaching History and Geography within the Intermediate Phase and grade 7; and
  • critically reflect on own practices.