Terug na bo

SWET311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die kennis van Geskiedenis en Geografie asook die onderrig en leer daarvan kan toepas tydens die beplanning vir die ontwikkeling van spesifieke vaardighede;
  • akademiese kennis van relevante inhoud van Geskiedenis en Geografie kan demonstreer; 
  • die onderrig van Geskiedenis en Geografie kan integreer in spesifieke grade op geskikte wyses met ander vakke; en
  • die assessering van kennis en vaardighede kan beplan wat in die onderrigmodules vir Sosiale Wetenskappe 1, 2 en 3 ingesluit is. 

After completing this module, students should be able to

  • apply knowledge of History and Geography and its teaching and learning while planning for the development of specific skills;
  • demonstrate academic knowledge of relevant content of History and Geography;
  • integrate the teaching of History and Geography in specific grades in appropriate ways with other subjects; and
  • plan the assessment of knowledge and skills included in the Social Sciences teaching modules 1, 2, and 3.