Terug na bo

ENGT321 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • strategieë formuleer en ontwikkel om aktiwiteite te beplan om verskillende aspekte van 'n addisionele taal te onderrig;
  • natuurlike en genotvolle integrasie van onderrigmetodes by die addisionele taal identifiseer en ekstrapoleer om voorsiening te maak vir 'n verskeidenheid leerders sowel as omstandighede;
  • die effektiefste onderrigmetodes fasiliteer wat onderskeidelik vir grade 4 en 5 gebruik word;
  • 'n les kan beplan wat op die vier noodsaaklike taalvaardighede gebaseer is deur die voorgestelde metodes in te sluit;
  • betekenisvolle assesseringstake vir graad 4- en 5-leerders onthou en verstaan; en
  • effektiewe graadtoepaslike assesseringsinstrumente, bv. rubrieke, memorandums, ens. vir 'n verskeidenheid assesseringstake kan identifiseer, bespreek en gebruik.

After completing this module, students should be able to

  • formulate and develop strategies to plan activities to teach different aspects of writing and presenting in an additional language;
  • identify and extrapolate natural and enjoyable integration of teaching methods into the additional language to cater for a variety of learners as well as circumstances;
  • facilitate the most effective teaching methods used for grades 4 to 6 respectively;
  • plan a lesson based on the four essential language skills by incorporating the methods suggested;
  • understand and remember meaningful assessment tasks for grade 4 to 6 learners; and
  • identify, discuss, and use effective grade appropriate assessment tools, e.g. rubrics, memorandums, etc., for various assessment tasks.