Terug na bo

AFRO311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • geïntegreerde kennis en kritiese evaluasie kan demonstreer van Afrikaanse sintaksis, byvoorbeeld die posisie van die werkwoord, woordsoorte, die verbinding van sinne, sinsvolgorde, voorsetsels en ontkenning;
  • geïntegreerde kennis van Afrikaanse sintaksis kan gebruik om sintaksis in die klaskamer te onderrig;
  • geïntegreerde kennis van verskillende tipes kinder- en jeugliteratuur met die fokus op poësie kan demonstreer, byvoorbeeld die evaluasie van poësie, tipes poësie, eienskappe van poësie; en
  • geïntegreerde kennis van verskillende tipes kinder- en jeugliteratuur, met die fokus op poësie, in die klaskamer kan onderrig om sodoende op hierdie wyse poësie te evalueer en leerders in hul evaluasie van poësie te lei.

At the end of this module, students should be able to

  • demonstrate integrated knowledge and critical evaluation of Afrikaans syntax, for example, the position of the verb, parts of speech, the conjunction of sentences, sentence order, prepositions and negatives;
  • utilise integrated knowledge of Afrikaans syntax to teach syntax in the classroom;
  • demonstrate integrated knowledge of the various types of children's and youth literature focusing on poetry, for example, evaluation of poetry, types of poetry, and characteristics of poetry; and
  • utilise integrated knowledge of various types of children's and youth literature, focusing on poetry, in order to evaluate poetry in this way and guide learners in their evaluation of poetry.