Terug na bo

ONSA321 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • ’n ingeligte kennisgeletterdheid as basis kan gebruik om die impak van geskiedenis en politiek op die aard van die onderwysstelsel en die verskaffing van onderwys te verduidelik;
  • ’n ingeligte kennisgeletterdheid as basis kan gebruik om die impak van geskiedkundige en politieke kragte op die verskaffing van onderwys in die Afrika-klimaat wat bevorderlik is vir onderrig en leer te verduidelik en evalueer;
  • probleemoplossing kan gebruik as basis om die invloed van geskiedenis en politiek op onderwys in Suid-Afrika te beskryf, te ontleed en te evalueer;
  • ’n ingeligte kennisgeletterdheid as basis kan gebruik om die geskiedkundige ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel te beskryf en te verduidelik; en
  • ’n ingeligte kennisgeletterdheid as basis kan gebruik om die impak van geskiedenis en politiek ná 1994 op onderwys in Suid-Afrika te verduidelik.

After completing this module, students should be able to

  • have an informed literacy knowledge as a basis to explain the impact of history and politics on the nature of the education system and the provision of education;
  • have an informed literacy knowledge as a basis to explain and evaluate the impact of historical and political forces on the provision of education in the Africa climate that is conducive for teaching and learning;
  • use problem-solving as a basis to describe, analyse and evaluate the influence of history and politics on education in South Africa;
  • have an informed literacy knowledge as a basis to describe and explain the historical development of the South African education system; and
  • have an informed literacy knowledge as a basis to explain the impact of history and politics on education in South Africa after 1994.