Terug na bo

ONLV311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • ’n ouderdomstoepaslike ontwikkeling van persoonlike en sosiale welstand kan motiveer;
  • ’n godsdienstige sienswyse kan analiseer met betrekking tot die ontwikkeling van leerders se sosiale strukture;
  • die verhouding kan vasstel tussen die ontwikkeling van leerders se persoonlike en sosiale welstand en Aros-waardes;
  • aktiwiteite vir Lewensvaardighede kan ontwerp om persoonlike en sosiale welstand in die Grondslagfase te ontwikkel;
  • die teoretiese begronding kan verduidelik van Liggaamlike Opvoeding in die Grondslagfase;
  • die waarde kan evalueer van Liggaamlike Opvoeding vir die Grondslagfase-leerder;
  • die ontwikkeling kan analiseer van groot- en fynmotoriese-vaardighede vir die Grondslagfase-leerder;
  • Liggaamlike Opvoedingslesse kan ontwerp vir die Grondslagfase-leerder;
  • die aanbieding van spesifieke aktiwiteite in die Grondslagfase kan analiseer;
  • grootmotoriese-struikelblokke van kinders kan analiseer;
  • die assessering van Liggaamlike Opvoeding in die Grondslagfase kan beskryf en evalueer;
  • ’n gesonde dieet op ’n kritiese wyse kan beskryf, wat gegrond is op die belangrikste voedingstowwe en die spysverteringstelsel;
  • maniere kan analiseer om gesondheidsorg te bevorder en gesondheidsprobleme te voorkom;
  • veiligheid kan analiseer op en rondom die skoolterrein;
  • die onderrig van gesondheid en veiligheid kan analiseer in die Grondslagfase; en
  • die onderrig van gesondheid en veiligheid kan analiseer in Lewensvaardighede as vak.

After completing this module, students should be able to

  • motivate an age-appropriate development of personal and social well-being;
  • analyse a religious view on the development of learners individual social structures;
  • establish the relationship between the development of personal and social well-being of learners and Aros values;
  • design Life Skills activities for developing personal and social well-being in the Foundation Phase;
  • explain the theoretical underpinnings of Physical Education in the Foundation Phase;
  • evaluate the value of Physical Education for the Foundation Phase learner; 
  • analyse the development of gross and fine motor activities for the Foundation Phase learner;
  • construct Physical Education lessons for the Foundation Phase learner;
  • analyse the presentation of specific activities in Physical Education;
  • analyse gross motor barriers of children;
  • describe and evaluate the assessment of Physical Education in the Foundation Phase;
  • critically discuss a healthy diet based on the crucial nutrients and the digestive system;
  • analyse ways to promote health care and prevent health problems;
  • analyse the teaching of health and safety in the Foundation Phase; and
  • motivate the teaching of health and safety in the Life Skills subject.