Terug na bo

ONLV321 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die teoretiese beginsels kan verduidelik van liggaamlike opvoeding in die Grondslagfase;
  • die waarde kan evalueer van liggaamlike opvoeding in die Grondslagfase;
  • die ontwikkeling van motoriese vaardighede by die Grondslagfaseleerder kan analiseer;
  • liggaamlike opvoedingslesse kan beplan vir die Grondslagfaseleerder;
  • die aanbieding kan analiseer van spesifieke liggaamlike opvoedingsaktiwiteite in die Grondslagfase;
  • grootmotoriese struikelblokke van leerders kan analiseer; en
  • die assessering van liggaamlike opvoeding in die Grondslagfase kan beskryf en evalueer.

After completing this module, students should be able to

  • explain the theoretical principles of physical education in the Foundation Phase;
  • evaluate the value of physical education in the Foundation Phase;
  • analyse the Foundation Phase learner’s motor skills development;
  • plan physical education lessons for the Foundation Phase learner;
  • analyse the presentation of specific physical education activities in the Foundation Phase;
  • analyse gross motor obstacles that learners experience; and
  • describe and evaluate the assessment of physical education in the Foundation Phase.