Terug na bo

OPVS223 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • in staat wees om die jong kind te identifiseer wat nie ontwikkel volgens verwagte mylpale met betrekking tot die fisiese, kognitiewe, normatiewe, sosiale, emosionele en selfstandigheidsnorme nie;
  • gedrags- en leerprobleme kan identifiseer binne die onderrig-en-leer-scenario;
  • leerders kan erken, verstaan en fasiliteer wat tekens toon van angs, trauma en ander ouderdomstoepaslike hindernisse wat ‘n invloed op die leerders in die formele en informele leersituasie kan uitoefen; en
  • onderrig- en  leerscenarios kan skep en fasiliteer wat die diversiteit van die leerders in Suid-Afrika aanpreek en insluit.

After completing this module, students should be able to

  • recognise the learner who fails to reach expected milestones or outcomes according to expected physical, cognitive, normative, social, emotional, and self-reliant norms in the classroom;
  • identify learning- and behaviour-related problems within the teaching and learning scenario;
  • recognise, understand, and facilitate learners showing signs of anxiety, trauma, age-appropriate obstacles, and other factors influencing learners’ life in the formal and informal learning situation; and
  • facilitate and accordingly create teaching and learning scenarios that address and include the diversity of the learners in South Africa.