2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die wiskundige konsepte sowel as die wiskundige vaardighede wat die graad 1-3-leerder moet kan bemeester rondom patrone, funksies en algebra kan identifiseer en beskryf;
- die wiskundige konsepte sowel as die wiskundige vaardighede wat die graad 1-3-leerder moet kan bemeester rondom meting kan identifiseer en beskryf;
- die wiskundige konsepte sowel as die wiskundige vaardighede wat die graad 1-3-leerder moet kan bemeester rondom geometrie kan verduidelik en beskryf;
- die wiskundige konsepte sowel as die wiskundige vaardighede wat die graad 1-3-leerder moet kan bemeester rondom datahantering kan verduidelik en beskryf; en
- geskikte assesseringsaktiwiteite sowel as remediërende aktiwiteite vir ‘n graad 1-3-leerder kan ontwikkel.
|
After completing this module, students should be able to
- identify and describe the mathematical concepts as well as patterns, functions and algebra skills a grade 1 to 3 learner must be able to master;
- identify and describe the mathematical concepts and measurement skills a grade 1 to 3 learner must be able to master;
- explain and describe the mathematical concepts and geometry skills a grade 1 to 3 learner must be able to master;
- explain and describe the mathematical concepts and data handling skills a grade 1 to 3 learner must be able to master; and
- develop suitable assessment and remedial activities for a grade 1 to 3 learner.
|