Terug na bo

WISO121 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • ’n begrip van die kompleksiteit van Wiskunde-onderrig kan demonstreer;
  • bekwaamheid kan demonstreer deur die aspekte te verstaan wat tydens effektiewe Wiskunde-onderrig gebruik word;
  • krities kan reflekteer oor die belangrikheid van die beplanning van ’n Wiskundeles; en
  • begrip kan toon vir die belangrikheid van probleemoplossing en die ervaring van getalle en wanopvattings hieroor kan regstel.

 

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate an understanding of mathematics teaching’s complexity;
  • demonstrate competence in understanding the aspects involved to teach mathematics effectively;
  • critically reflect on the importance of planning a mathematics lesson; and
  • show understanding of the importance of problem-solving and number sense and remediate misconceptions about this.