Terug na bo

OPVS222 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • in staat wees om die filosofiese begronding van onderwys as ʼn wetenskap te verduidelik;
  • in staat wees om die terrein van opvoedkundige sielkunde in die onderwys te begryp;
  • die belangrikheid van verskillende vertrekpunte ten opsigte van onderrig en leer kan insien en verstaan hoe hierdie vertrekpunte in verskillende filosofieë van onderwys uitgedruk word;
  • in staat wees om die Christelike vertrekpunte te identifiseer; en
  • die kennis en vaardighede bemeester het wat nodig is om kinderontwikkeling te verstaan ten opsigte van fisiese, kognitiewe, etiese, sosiale, kreatiewe en emosionele ontwikkeling tydens die kinderjare (geboorte tot 18 jaar).

After completing this module, students should be able to

  • explain the philosophical foundation of teaching as a science;
  • understand the area of educational psychology in teaching;
  • appreciate the importance of different points of departure regarding teaching and learning and understand how these departure points in different philosophies of teaching are expressed;
  • identify the Christian points of departure; and
  • master the knowledge and skills necessary to understand child development regarding physical, cognitive, ethical, social, creative and emotional development during childhood (birth to 18 years).