Terug na bo

LVON111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • "Lewensvaardighede” as vak kan verduidelik, soos wat dit in die KABV-dokument uiteengesit word;
  • kennis kan demonstreer van fisiese groei en motoriese ontwikkeling in die middelkinderjare;
  • kennis kan demonstreer van visuele kunselemente se basiese areas en hierdie kennis ook prakties kan toepas;
  • basiese kennis kan demonstreer van persoonlike en sosiale welstand in die graad 4-7-kurrikulum; en
  • kennis kan demonstreer van musiekelemente en die praktiese toepassing van musiekaktiwiteite.

After completing this module, students should be able to

  • explain the subject “Life Skills” as set out in the CAPS document;
  • demonstrate knowledge of physical growth and motor development during middle childhood;
  • demonstrate knowledge and practical application of visual art elements’ primary areas and apply this knowledge on a practical level;
  • demonstrate basic knowledge of personal and social well-being in the grade 4-7 curriculum; and
  • demonstrate knowledge of musical elements and the practical application of musical activities.