Terug na bo

LVNW221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die onderrig kan bespreek van Natuurwetenskap en Tegnologie as deel van aanvangskennis in die vak Lewensvaardigheid in die graad R-program;
  • die onderrig kan ontleed van Natuurwetenskap en Wetenskaplike Geletterdheid in die graad R-program;
  • toepaslike natuurwetenskapleerervarings vir graad R kan beplan;
  • die kultuurmandaat in die onderrig van Natuurwetenskap en Tegnologie binne ‘n graad R-klaskamer kan verduidelik;
  • toepaslike leergeleenthede vir Tegnologie in graad R kan beplan;
  • die onderrig van Inligting- en Kommunikasietegnologie in graad R kan definieer en ontleed; en
  • ‘n klaskamer en aktiwiteite kan beplan waarin leerders tegnologie daagliks kan gebruik.

After completing this module, students should be able to

  • discuss the teaching of Natural Sciences and Technology as part of initial knowledge in the subject Life Skills in the grade R programme;
  • analyse the teaching of Natural Sciences and Scientific Literacy in the grade R programme;
  • plan appropriate experiences in natural sciences for grade R;
  • explain the cultural mandate in the teaching of Natural Sciences and Technology in a grade R classroom;
  • plan appropriate learning opportunities for Technology in grade R;
  • define and analyse the teaching of Information and Communication Technology in grade R; and
  • plan a classroom and activities in which learners can use technology on a daily basis.