2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die waarde van liggaamlike opvoeding vir die graad R-leerder kan motiveer;
- die stadia van motoriese ontwikkeling en motoriese vaardighede met die fokus op die beplanning van ’n bewegingsles vir die graad R-klaskamer kan verduidelik;
- motoriese agterstande kan identifiseer om individuele ondersteuning aan leerders met spesiale behoeftes te bied;
- graad R-bewegingslesse kan beplan aan die hand van die vereistes van die KABV-dokument; en
- assesseringskriteria vir die assessering en evaluering van leeruitkomste gedurende bewegingsaktiwiteite kan skryf.
|
After completing this module, students should be able to
- motivate the value of physical education for the grade R learner;
- explain the stages of motor development and motor skills with the focus on the planning of a movement lesson in the grade R classroom;
- identify motor delays in order to render individual support to learners with special needs;
- plan grade R movement lessons according to the requirements in the CAPS document; and
- write assessment criteria for the assessment and evaluation of learning outcomes during movement activities.
|