Terug na bo

LOND421 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • leerders kan identifiseer wat spesifieke leerstruikelblokke in ’n Grondslagfaseklaskamer/’n Intermediêre Fase-klaskamer ervaar;
  • onderliggende oorsake kan vasstel van leerstruikelblokke deur inligting in te win deur leerders waar te neem wat leerstruikelblokke ervaar, onderhoude met klasonderwysers te voer en diagnostiese assessering te implementeer;
  • strategieë en materiaal vir onderrig en leer kan beplan en ontwikkel om as deel van gedifferensieerde onderrig in ’n Grondslagfase-/Intermediêrefase-klaskamer te implementeer. Sluit verskeie steierwerkmetodes in;
  • ’n individuele ondersteuningsplan (IOP) kan beplan en ontwikkel vir ’n leerder wat leerstruikelblokke in die Grondslagfase- en die Intermediêre Fase-klaskamer ervaar; en
  • ’n gedetailleerde verslag kan saamstel oor die assessering en die ondersteuning van ’n leerder wat leerstruikelblokke ervaar.

After completing this module, students should be able to

  • identify learners with specific barriers to learning in a Foundation Phase classroom/an Intermediate Phase classroom;
  • determine underlying causes of barriers to learning by gathering information through observing learners with barriers to learning, interviewing class teachers, and implementing diagnostic assessment;
  • plan and develop teaching and learning strategies and materials to implement as part of differentiated teaching in a Foundation Phase or an Intermediate Phase classroom;
  • plan and develop an individual support plan (ISP) for a learner with barriers to learning in a Foundation Phase or an Intermediate Phase classroom Include various methods of scaffolding; and
  • compile a detailed report on the assessment and support of a learner with barriers to learning.