2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- ’n indieptekennis en begrip van morfologie (woorde in taal) kan demonstreer;
- ’n indieptekennis en begrip van verskillende strukture in die Afrikaanse spellingsisteem kan demonstreer en onderrig;
- kennis van morfologie en klank kan gebruik om leerders se progressie en probleme in verband hiermee te identifiseer en aan te spreek;
- onderrig van woordvorming in die Afrikaanse taal kan demonstreer;
- die beginsels van keuses en evaluasie van kinder- en jeugliteratuur kan gebruik om weldeurdagte besluite oor die gebruik van kinder- en jeugliteratuur te neem; en
- behoeftes in die gemeenskap kan inkorporeer tydens die keuse van kinder- en jeugliteratuur om sodoende refleksie op akademiese doelwitte, persoonlike verantwoordelikhede en verantwoordelikhede in die gemeenskap aan te spreek.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate thorough knowledge and an understanding of morphology (words in a language);
- demonstrate and teach thorough knowledge and understanding of the various structures of the Afrikaans spelling system;
- utilise the knowledge of morphology to identify learners' progress and problems regarding the Afrikaans spelling system;
- demonstrate the skill of teaching word formation in the Afrikaans language;
- utilise the principles of choice and evaluation of children's and youth literature to make carefully thought-out decisions regarding the use of children's and youth literature; and
- incorporate needs in the community when selecting children's and youth literature to reflect on and address academic objectives, personal responsibilities, and responsibilities in the community.
|