2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor ’n basiese begrip beskik van wat kritiese denke behels en redes kan aanvoer waarom dit so belangrik is;
- oor ’n basiese begrip beskik van wat ’n Christelike wêreldbeskouing vir ons siening van kritiese denke beteken;
- oor ’n basiese begrip beskik van en ook die vermoë bevat om kritiese denke te gebruik;
- oor ’n basiese begrip beskik van en ook die vermoë bevat om probleemoplossingsmetodes toe te pas; en
- oor die vermoë beskik om alledaagse probleme op te los deur kritiese denke te gebrui
|
After completing this module, students should be able to
- have a basic understanding of what critical thinking entails and provide reasons as to why it is so important;
- have a basic understanding of what a Christian worldview entails for our view of critical thinking;
- have a basic understanding of and possess the ability to use critical thinking;
- have a basic understanding of and possess the ability to apply problem-solving methods; and
- have the ability to solve everyday problems by using critical thinking.
|