Terug na bo

KRIT111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor ’n basiese begrip beskik van wat kritiese denke behels en redes kan aanvoer waarom dit so belangrik is;
  • oor ’n basiese begrip beskik van wat ’n Christelike wêreldbeskouing vir ons siening van kritiese denke beteken;
  • oor ’n basiese begrip beskik van en ook die vermoë bevat om kritiese denke te gebruik;
  • oor ’n basiese begrip beskik van en ook die vermoë bevat om probleemoplossingsmetodes toe te pas; en
  • oor die vermoë beskik om alledaagse probleme op te los deur kritiese denke te gebrui

After completing this module, students should be able to

  • have a basic understanding of what critical thinking entails and provide reasons as to why it is so important;
  • have a basic understanding of what a Christian worldview entails for our view of critical thinking;
  • have a basic understanding of and possess the ability to use critical thinking;
  • have a basic understanding of and possess the ability to apply problem-solving methods; and
  • have the ability to solve everyday problems by using critical thinking.