2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- ʼn ingeligte begrip kan demonstreer oor rekenaars en die tegnologiese wêreld en in staat wees om verskeie funksies van ‘n rekenaar te kan gebruik;
- metodes en werkswyses kan toepas om woord- en sigbladverwerking en aanbiedingsprogrammatuur binne die skoolomgewing te kies en toe te pas;
- ingeligte begrip bevat en in staat wees om inligtings- en kommunikasietegnologie (IKT) in die klaskamer te implementeer; en
- die vermoë toon om die korrekte IKT te kies en te gebruik.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate an informed understanding of computers and the technological world and be able to use various functions of a computer;
- apply methods and procedures to select and apply Word and spreadsheet processing and presentation software within the school environment;
- demonstrate informed insight and be able to implement information and communication technology (ICT) in the classroom; and
- demonstrate the ability to select and use the correct ICT.
|