Terug na bo

LOIW611 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2025

Na voltooiing van hierdie module sal studente

  • gespesialiseerde GIK en PIK toon van wiskunde assesseringsinstrumente sowel as benaderings om spesifieke hindernisse met betrekking tot wiskunde te identifiseer en analiseer;
  • gespesialiseerder GIK en PIK toon rakende die opstel van ‘n geïntegreerde, geïndividualiseerde wiskunde onderrig-en-leer-ondersteuningsprogramme in ‘n inklusiewe klaskamer te bevorder en te implementer;
  • geïndividualiseerde wiskunde onderrig-en-leer-programme kan ontwikkel wat op Vygotsky se steierwerkteorie en Piaget se teorie oor kognitiewe ontwikkeling gebaseer is;
  • ‘n goed geïntegreerde begrip toon van hul eie oriëntasie, waardes en houdings teenoor leerders wat leerhindernisse in wiskunde ondervind;
  • ‘n wye verskeidenheid van gespesialiseerde vaardighede kan toepas om komplekse leerhindernisse in wiskunde te identifiseer, assesseer en analiseer; en
  • etiese en professionele standaarde kan toepas wanneer besluite binne ‘n ondersteunende, fasiliterende en inklusiewe wiskunde klaskamer geneem word.

After completing this module, students should be able to 

  •