Terug na bo

OBFB621 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2025

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis van en insig in finansiële bestuur in die onderwys as ’n wetenskaplike veld toon;
  • verskeie inligtingsbronne kan raadpleeg wat betrekking het op finansiële bestuur en die gebruik van ’n wetlike raamwerk vir die finansiering van openbare skole;
  • komplekse probleme met betrekking tot finansiële bestuur en skoolbefondsing kan identifiseer, analiseer en hanteer;
  • beplanning, begroting en bemarking as aspekte wat deel van finansiële bestuursvaardighede in skole vorm, kan bespreek; en
  • die vermoë toon om finansiële en ander bronne van die skool te bestuur.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate knowledge of and insight into financial management in education as a scientific field;
  • interrogate multiple sources of knowledge in financial management and the use of a legal framework for the financing of public schools;
  • identify, analyse and address complex problems regarding financial management and the funding of schools;
  • discuss planning, budgeting and marketing as part of a school's financial management skills; and
  • demonstrate the ability to manage the school's financial and other resources.