2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- kennis en begrip van die spysverteringstelsel toon;
- kennis en begrip van voedselgroepe en voedingstowwe toon;
- vaardigheid in die toepassing van voedselgebaseerde dieetriglyne toon;
- vaardigheid in die toepassing van maaltydbeplanning toon; en
- ‘n Christelik gefundeerde waardebeoordeling oor voeding en voedselkeuses van verbruikers uitspreek.
|
After completing this module, students will be able to:
- demonstrate knowledge and understanding of the digestive system;
- demonstrate knowledge and understanding of food groups and nutrients;
- demonstrate skill in applying food-based dietary guidelines;
- demonstrate skill in applying meal planning; and
- express a Christian-based value assessment on nutrition and consumers' food choices.
|