2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- vaardigheid in die voorbereiding en gaarmaak van visgeregte toon;
- vaardigheid in die voorbereiding en gaarmaak van hoendergeregte toon;
- vaardigheid in die voorbereiding en gaarmaak van rooivleis toon;
- vaardigheid in die voorbereiding van gelatiengeregte en gevorderde nageregte toon; en
- ‘n Christelik gefundeerde waardebeoordeling op voedselpraktika binne Verbruikerstudie toepas.
|
After completing this module, students will be able to:
- demonstrate skill in the preparation and cooking of fish dishes;
- demonstrate skill in the preparation and cooking of chicken dishes;
- demonstrate skill in the preparation and cooking of red meat;
- demonstrate skill in the preparation of gelatine dishes and advanced desserts; and
- apply a Christian-based value assessment to practical culinary classes within Consumer Studies.
|