2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- kennis en begrip kan toon van ontwerpelemente en –beginsels wat vir Verbruikerstudie geld;
- kennis en begrip van tekstiele met die oog op ontwerpe binne Verbruikerstudie kan toon;
- kennis en begrip van die ontwerp en keuse van 'n geskikte woning vir die Suid-Afrikaanse verbruiker kan toon;
- vaardighede in die toepassing van ontwerpelemente en -beginsels binne Verbruikerstudie kan toon; en
- ’n Christelik gefundeerde waardebeoordeling op ontwerpe binne Verbruikerstudies kan toepas.
|
After completing this module, students should be able to
|