Terug na bo

VERA211 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Na voltooiing van hierdie module sal studente

  • Kennis en begrip in die interpretasie van resepinstruksies en die skryf van resepte in aksievorm;
  • Vaardighede in die toepassing van mengmetodes vir basiese meelmengsels, asook kooktegnieke vir pasta en rys;
  • Vaardighede in die toepassing van gaarmaakmetodes vir groente en eiers, met spesifieke fokus op kook, stoom, posjeer, en braai;
  • Vaardighede in die voorbereiding van gekookte souse en slaaie; en
  • 'n Christelik gefundeerde waardebeoordeling op voedselprakties binne Verbruikerstudies kan toepas.

After completing this module, students should be able to

  •