Terug na bo

VERA121 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis en begrip van bemarking binne die Suid-Afrikaanse ekonomie hê;
  • kennis en begrip van entrepreneurskap binne die Suid-Afrikaanse mikro-ekonomie hê;
  • vaardighede in die toepassing van bemarkingstrategieë binne ‘n mikro-ekonomiese omgewing hê;
  • vaardighede in die toepassing van entrepreneurskapsbeginsels in ‘n mikro-ekonomiese omgewing hê; en
  • ‘n Christelik-gefundeerde waardeoordeel oor hedendaagse bemarkingstrategieë kan uitspreek.

 

After completing this module, students should be able to

  • have knowledge and understanding of marketing within the South African economy;
  • have knowledge and understanding of entrepreneurship within the South African micro-economy;
  • possess skills in applying marketing strategies within a micro-economic environment;
  • possess skills in applying entrepreneurial principles within a micro-economic environment; and
  • express a Christian-based value judgement on contemporary marketing strategies.