Terug na bo

VERA111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis en begrip van die verbruiker as individu, gesinslid en lid van die gemeenskap hê;
  • oor kennis en begrip van finansiële aspekte rondom verbruikersgedrag beskik;
  • oor vaardigheid in die toepassing van finansiële prosesse beskik; en
  • ‘n Christelik-gefundeerde waardebeoordeling van verbruikersgedrag in die moderne wêreld kan uitspreek.

 

After completing this module, students should be able to

  • have knowledge and understanding of the consumer as an individual, family member, and community member;
  • possess knowledge and understanding of financial aspects related to consumer behaviour;
  • have the skill to apply financial processes; and
  • express a Christian-based value judgement of consumer behaviour in the modern world.