Terug na bo

OKIS111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2025

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die verskillende rolspelers en belangegroepe in die Suid-Afrikaanse skoolkonteks kan identifiseer, tesame met sommige uitdagings waarmee rolspelers te kampe het;
  • die Suid-Afrikaanse Skolewet, menseregte in die onderwys en wetgewing en beleide wat op dissipline en skoolveiligheid betrekking het, kan verduidelik en beskryf;
  • onderrig en leer as konsepte sowel as die vereiste bevoegdhede wat vereis word om goeie onderrig-en-leerpraktyk moontlik te maak, kan verduidelik; en
  • die bevoegdhede kan verduidelik wat vereis word om ’n omgewing wat bevorderlik vir leer is te skep en te onderhou

After completing this module, students should be able to

  • identify the various role players and stakeholders in the South African schooling context, together with some challenges faced by the role players;
  • explain and describe the South African Schools Act, human rights in education, and legislation and policies relating to discipline and school safety;
  • explain the concepts of teaching and learning and the competencies required to enable good teaching and learning practice; and
  • explain the competencies required to create and maintain creation a conducive learning environment.