Terug na bo

KURS323 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die noodsaak van Kurrikulum as ‘n studieveld kan ontleed;
  • die rol van teoretiese begronding en praktiese toepassing van die kurrikulum kan identifiseer;
  • die proses van kurrikulumontwikkeling kan interpreteer;
  • die evalueringsproses van ‘n kurrikulum kan analiseer;
  • die noodsaak van kurrikuluminterpretasie kan evalueer volgens verskillende kontekste;
  • die rol van die onderwyser as oordraer van ‘n kurrikulum kan rasionaliseer;
  • ‘n bestaande kurrikulum kan aanpas vanuit ’n Christelike perspektief; en
  • die verantwoordelikheid van die Christenonderwyser as kurrikulumkundige kan beoordeel.

After completing this module, students should be able to

  • analyse the necessity of Curriculum as a study area;
  • identify the role of a theoretical foundation and practical application of the curriculum;
  • interpret the process of curriculum development;
  • analyse the process of evaluating a curriculum;
  • evaluate the necessity for curriculum interpretation according to different contexts;
  • rationalise the role of the teacher as a transmitter of a curriculum;
  • adapt an existing curriculum from a Christian perspective; and
  • assess the responsibility of the Christian teacher as a curriculum expert.