Terug na bo

ONBS123 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die klaskamer kan analiseer as ’n ruimte waarin God gedien kan word;
  • verskeie maniere kan skep om ouers te betrek;
  • die belangrikhheid kan motiveer vir dissipline as ’n voorwaarde vir ’n produktiewe klaskameratmosfeer;
  • oor kennis beskik van effektiewe administrasie;
  • kennis kan demonstreer oor die wyse waarop leerders gemotiveer kan word;
  • die belang kan ondersoek van leierskaps- en bestuursvaardighede; en
  • oor kennis beskik van diversiteit in die onderwys.

After completing this module, students should be able to 

  • analyse the classroom as a space for serving God;
  • create numerous ways to involve parents;
  • motivate the importance of discipline as a precondition for a productive classroom environment;
  • demonstrate knowledge of effective administration;
  • demonstrate knowledge of ways in which learners can be motivated;
  • examine the importance of leadership and management skills; and
  • have knowledge of diversity in education.