Terug na bo

VERB521 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • konsepte en terme wat in die praktiese komponent van Verbruikerstudies voorkom, kan verduidelik;
  • die voorgeskrewe kurrikulum met betrekking tot die praktiese komponent van Verbruikerstudies krities kan analiseer;
  • lesse vir die aanbieding van Verbruikerstudies se praktiese komponent kan beplan;
  • die voorgeskrewe assesserings van Verbruikerstudies se praktiese komponent kan analiseer;
  • informele en formele assesserings vir die praktiese komponent van Verbruikerstudies kan beplan; en
  • praktiese assesseringstake vir die voedselproduksie-komponent van Verbruikerstudies kan evalueer.