Terug na bo

KIND311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die eienskappe en waardes van ‘n suksesvolle onderwyser van voorskoolse leerders kan identifiseer;
  • die kollektiewe rolle van die onderwyser van voorskoolse kinders kan verduidelik;
  • tussen die vaardighede kan onderskei waaroor die onderwyser van voorskoolse leerders moet beskik om hierdie rolle te vervul;
  • die invloed van die onderwyser se siening van die jong kind op hul onderrig kan ondersoek;
  • die wyses kan beskryf waarop jong kinders optimaal leer;
  • ontwikkelingsgeskikte aktiwiteite vir jong kinders kan beplan, wat op optimale onderrig-leer gegrond is;
  • die belangrikheid kan regverdig van ouerbetrokkenheid by hulle voorskoolse kinders se skoolervarings; en
  • strategieë kan ontwerp om ouerbetrokkenheid by die skool/VKO-sentrum te bevorder.

 

After completing this module, students should be able to

  • identify the characteristics and values of a successful teacher of preschool learners;
  • explain the collective roles of the teacher of preschool children;
  • distinguish between the skills that the teacher of preschool children must have to fulfil these roles;
  • investigate the way the teacher’s view of the young child influences their teaching;
  • describe how young children can learn optimally;
  • plan development-appropriate activities for young children based on optimal teaching-learning;
  • justify the importance of parent involvement with their preschool children’s school experiences; and
  • design strategies to improve parent involvement with the school/ECD centre.