Terug na bo

OPRA232 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die funksionering van ‘n graad R-klas by ‘n laerskool of kleuterskool kan vergelyk met die teorie en op grond hiervan ooreenkomste en verskille kan aandui;
  • ‘n verskeidenheid aktiwiteite en lesse kan beplan, voorberei en aanbied wat toepaslik is vir graad R;
  • ‘n mening kan uitspreek rondom die rol en doel van ‘n onderwyser en ‘n skool ten opsigte van graad R-onderrig; en
  • ‘n sertifikaat in storieverteltegnieke wat van toepassing is op graad R-leerders verwerf het.

After completing this module, students should be able to

  • compare the functioning of a grade R class at a primary school or a preprimary school with the theory and indicate the similarities and differences based on this;
  • plan, prepare and present a variety of activities and lessons appropriate for grade R;
  • state an opinion regarding the role and purpose of a teacher and a school regarding grade R teaching; and
  • obtain a certificate in storytelling techniques applicable to grade R learners.