Terug na bo

SWET112 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • die vak Sosiale Wetenskappe, soos wat dit in die KABV-dokument weergegee word, kan verduidelik;
  • bevoegdheid kan demonstreer ten opsigte van 'n oorsig van geskiedenis- en geografiekennis;
  • die spesifieke doelwitte, vaardighede, konsepte en temas kan analiseer wat in Geografie en Geskiedenis as vakke ingesluit is; en
  • die waarde van Geografie en Geskiedenis as vakke kan uitlig en die regte gesindheid kan identifiseer wat benodig word om Sosiale Wetenskappe as vak te onderrig.

After completing this module, students should be able to

  • explain the subject of Social Sciences as presented in the CAPS document;
  • demonstrate competence regarding a review of history and geography knowledge;
  • analyse the specific objectives, skills and concepts included in the subjects of Geography and History; and
  • highlight the value of the subjects Geography and History and identify the right attitude needed to teach the subject of Social Sciences.