Terug na bo

AFRO412 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die rol van tegnologie kan verduidelik tydens die onderrig van Afrikaans;
  • geïntegreerde kennis van semantiek en die onderrig daarvan kan demonstreer;
  • assesseringsinstrumente kan ontwikkel;
  • geïntegreerde kennis kan demonstreer van dramateorie; en 
  • die onderrig van drama- en filmstudies kan beplan.

At the end of this module, students should be able to

  • explain the role of technology in the teaching of Afrikaans;
  • demonstrate integrated knowledge of semantics and its teaching;
  • develop assessment instruments;
  • demonstrate integrated knowledge of drama theory; and
  • plan the teaching of drama and film studies.