Terug na bo

AFRO112 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • die beginsels van taalonderrig in die konteks van ’n Afrikaans Huistaalklas kan beskryf;
  • normgewende Afrikaanse hulpbronne kan gebruik om kommunikasie van ’n hoë gehalte te lewer;
  • ’n ingeligte begrip van Afrikaanse spelreëls kan demonstreer;
  • ’n ingeligte begrip rakende die gebruik van leestekens in Afrikaans kan demonstreer; en
  • ’n prosawerk (kinderverhaal) kan ontleed in ’n akademiese skryfstuk.

After completing this module, students should be able to

  • describe the principles of language teaching in the context of an Afrikaans Home Language class;
  • use normative Afrikaans resources to deliver high-quality communication;
  • demonstrate an informed understanding of Afrikaans spelling rules;
  • demonstrate an informed understanding regarding the use of punctuation marks in Afrikaans; and
  • analyse a prose work (a children's tale) in an academic writing piece.