Terug na bo

AFRO111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • inligting kan weergee oor taalprosessering en leesvermoë met betrekking tot fonologiese (klank) prosessering, ortografiese (gedrukte taal) prosessering, semantiek- (betekenis) prosessering, sintaktiese (sinsbou) prosessering en diskoers- (gesamentlike teks) prosessering;
  • kennis en ’n ingeligte begrip van fonetiek (die klank van die Afrikaanse taal) kan toon in terme van hoe klanke geproduseer word;
  • kennis en ’n ingeligte begrip van die karaktereienskappe en fonologie (die klankpatrone van taal) kan toon met betrekking tot die vorming van taal;
  • oor die vaardigheid beskik om kinders se lees- en spelfoute te identifiseer en gepaste intervensies in plek kan stel om dit aan te spreek;
  • ʼn oorsig kan gee van kinder- en jeugliteratuur sodat daar tussen verskillende tipes kinder- en jeugliteratuur onderskei kan word;
  • 'n ingeligte begrip en grondige kennis en vaardighede van relevante teorieë en empiriese navorsing kan toon met betrekking tot leerders se reaksie tot kinder- en jeugliteratuur en die waarde van multikulturele literatuur; en
  • die grondslae van kinder- en jeugliteratuur kan gebruik in die keuse van tekste vir die gebruik in die klaskamer.

After completing this module, students should be able to

  • communicate information regarding language processing and reading ability concerning phonological (sound) processing, orthographic (printed language) processing, semantical (meaning) processing, syntactical (syntax) processing and discourse (verbal language) processing;
  • display knowledge and an informed understanding of phonetics (sounds of the Afrikaans language) regarding the production of sounds;
  • display knowledge and an informed understanding of the phonology (the sound patterns and system) of Afrikaans with regard to the production of language;  
  • possess the skill to identify the reading and spelling errors made by learners and devise suitable intervention to address these problems; 
  • provide an overview of juvenile and youth literature to determine the different types of juvenile and youth literature;
  • display an informed understanding and thorough knowledge and skills of relevant theories and empirical research regarding the reaction of learners towards juvenile and youth literature and the value of multicultural literature; and
  • apply the foundations of juvenile and youth literature when selecting texts for study in the classroom.