Terug na bo

ENGT221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • verskillende omstandighede kan interpreteer/aflei ten opsigte van die teks se aard en dan ook die nodige sensitiwiteit daarvoor toon;
  • hul eie menings kan ontwikkel en integreer oor die teks, sy aard en die verskeidenheid agtergronde wat aan die spesifieke teks gekoppel is;
  • die gebruik van analitiese vaardighede wat noodsaaklik is vir die opmerksame lees van alle genrestudies in hierdie module kan toepas en demonstreer;
  • begrip demonstreer van literatuur se belangrikheid as 'n integrale deel van enige taalkurrikulum; en
  • 'n waardering toon vir 'n verskeidenheid van tekste vir akademiese lees of lees vir genot.

After completing this module, students should be able to

  • interpret/deduce various circumstances regarding the text’s nature and also show the necessary sensitivity for that;
  • develop and integrate their own opinions regarding the text, its character, and the variety of backgrounds linked to the specific text;
  • apply and exhibit the use of analytical skills essential to the perceptive reading of all genre studies in this module;
  • demonstrate an understanding of the importance of literature as an integral part of any language curriculum; and
  • show an appreciation for a variety of texts for either academic reading or reading for enjoyment.