Terug na bo

ENGT211 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis van kinderontwikkeling tussen graad 3 en 4 kan toepas op die identifisering van leerderbehoeftes aan die begin van die Intermediêre Fase;
  • die ontwikkeling van taalvaardighede in die EAT kan stimuleer en toepas by die aanvang van die fase;
  • oor die vermoë beskik om 'n verskeidenheid teorieë te kategoriseer, te onderskei en te kontrasteer, wat gefokus is op effektiewe onderrig van 'n addisionele taal;
  • 'n opinie kan formuleer of voorstel oor die onderrig van Engels as eerste addisionele en benaderings evalueer ten opsigte van die onderrig van Engels as 'n EAT;
  • elemente van 'n gebalanseerde benadering tot die onderrig van 'n addisionele taal kan verstaan en motiveer;
  • die uiteenlopende konteks van die Suid-Afrikaanse klaskamer kan verstaan en verduidelik; en
  • die omstandighede kan herken van die leerders in hul klaskamer.

After completing this module, students should be able to

  • apply knowledge of child development between grade 3 and 4 to the identification of learners’ needs at the beginning of the Intermediate Phase;
  • stimulate and employ the development of language skills in the first additional language at the commencement of the phase;
  • categorise, distinguish between, and contrast a variety of different theories focused on the effective teaching of an additional language;
  • formulate or hypothesise an opinion regarding teaching English as a first additional language as well as evaluate approaches to teaching English as a FAL;
  • understand and motivate elements of a balanced approach to teaching an additional language;
  • understand and explain the diverse context of the South African classroom; and
  • recognise the circumstances of the learners in their classroom.