Terug na bo

LVON222 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • die verskillende kunselemente asook geïntegreerde kennis van die verhouding tussen ritme en beweging tydens die maak van musiek kan verduidelik en toepas;
  • die belangrikhheid kan verduidelik van ‘n gesonde verhouding met jouself en die samelewing;
  • vaardighede kan ontwikkel om sosiale verantwoordelikheid te kan herken, op te los en pedagogies te kan oordra;
  • verskeie gesondheids- en omgewingsgevare kan identifiseer en moontlike oplossings vir daardie gevare bied; en
  • hul eie wêreldbeskouing kan ontwikkel aan die hand van Mark Seligman se “PERMA”-model.

 

After completing this module, students should be able to

  • explain the various art elements and have an integrated knowledge of the relationship between rhythm and movement when using music;
  • explain the importance of a healthy relationship with yourself and society;
  • develop skills to recognise social responsibilities, solve them and communicate them pedagogically;
  • identify different health and environmental hazards and present possible solutions for those hazards; and
  • develop an own world view according to Mark Seligman’s PERMA model.