Terug na bo

BYBK321 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die uitbreiding van die kerk, soos beskryf in die boek Handelinge, kan ontleed;
  • die sendingreise van Paulus kan evalueer; en
  • verskeie etiese temas kan bespreek in die boek Handelinge.

After completing this module, students should be able to

  • analyse the expansion of the church as described in the book of Acts;
  • evaluate the missionary journeys of Paul; and
  • discuss various ethical themes from the book of Acts.