Terug na bo

BYBK311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • feite kan onthou rakende die relevante Bybelhoofstukke;
  • die manier kan begryp waarop God in hierdie spesifieke gedeelte van die Bybel geopenbaar word; en
  • implikasies van God se Woord kan beskryf in lewenswerklike situasies.

 

After completing this module, students should be able to

  • remember facts regarding the relevant Bible chapters;
  • understand the way how God is revealed in this specific part of the Bible; and
  • describe implications of Gods’ Word in real-life situations.